Die 2019 Meiringspoort 21km & 12.5km borge funksie is beslis een vir die boeke. Hier is in styl onthaal, en bederf kos is voorgesit soos ons aan niemand kan verduidelik nie. Opgreg dank aan Nikkie van Trading Post wat hul restaurant beskikbaar gestel het en al die fantastiese kos gemaak het. Jy moet gerus na die foto’s kyk en jou mond sal beslis water. Ons kan getuig dat dit defnetief geproe het soos dit lyk. Yummy! #DeRustica

As jy belangstel om meer oor die Meiringspoort 21km & 12.5km padwedloop uit te vind besoek gerus: https://www.meiringspoort21.co.za/