Klein Karoo Prestige Landboutoekenningsaand

Tydens die Klein Karoo Prestige Landboutoekenningsaand wat by De Opstal, Schoemanshoek, plaasgevind het is De Rustica trots om die volgende aan te kondig.

Jafat Meyer (eerste naas wenner), Isak Damons ( wenner) Joop Steenkamp (Algemene Bestuurder) Gert Stuurman (wenner) en Christien
Blou (tweede naas wenner)

 

Baie geluk aan al die deelnemers en pryswenners.
Wenners in hul kategorie:
Isak Damons (Junior Bestuur)
Gert Stuurman (Meganiese Operateur)
Naas wenner:
Jafat Meyer (Besproeiingspesialis)
2de naas wenners:
Jumat Blou ( Middelbestuur)
Christien Blou ( Administratiewe personeel)

Voor Regs na Links / Front From Right to Left
Menzel Draai (Diereproduksie) Derick Campher (Voorman) Nicolaas Pieterse (Algemeen) Agter Links na Regs / Back from Left to Right
Danny April (Trekker drywer) Jafat Meyer (Besproeiings spesialis)
Simon Stuurman (Landbouverwerking) Isak Damons (Junior bestuurder)
Jumat Blou (Middel bestuurder) Christien Blou (Administratiewe personeel) Gert Stuurman (Tegniese operateur) Heel agter / Far Back
Joop Steenkamp (Algemene Bestuurder)

 

Wenners in hul kategorie, Isak Damons en Gert Stuurman dring deur na die Wes-Kaapse Prestige Landboutoekennings waar hulle teen al die Wes-Kaapse landbouwerkers te staan kom. De Rustica het ook n spesiale toekenning ontvang vir die beste presterende plaas.

Isak Damons (wenner – Junior Bestuur), Joop Steenkamp (Toekenning ontvang: Beste presterende plaas) en Gert Stuurman (wenner – Tegniese operateur)