December Newsletter

Back To News



World-Class Extra Virgin Olive Oil

De Rustica Loods Eerste Kunsuitstalling

Ons eerste deelname aan die Open Studio was n groot uitdaging en n baie prettige ervaring. Verskeie kunstenaars het hul pragtige werke by ons uitgestal.  Al hierdie kunstenaars kom uit die De Rust-en Oudtshoorn-omgewing.

Van ons werknemers se kinders wat deel vorm van die Youth Potential South Africa (YUPSA) se na skoolse verrykingsprogrammeme, het ons kom besoek en van die kinders kon hul huisies op doek aanskou. Nelton het die pragtige kuswerk geskep van die huisies teen die heuwel.

Meiringspoort Half Marathon

Gastehuis /Proelokaal

Bespreek nou vir Desember om by Asher Stable Stay te kom ontspan en die rustige atmosfeer van ons plaas te ervaar.  Die eenhede is selfsorg met die opsie vir ontbyt in ons proelokaal op die landgoed.

Ons proelokaal sal oop wees tydens die feestyd.

Bespreek n olyftoer en geniet ‘n southappie-bord na die tyd met ‘n prentjie-mooi uitsig.

Book now

The Gift of Giving

De Rustica’s Victoria Still, together with the Somerset College students, have once again spread the joy of giving through our annual box drive!

This year, our hearts were dedicated to the little ones at the kindergarten on the Oudemuragie road in De Rust, a community close to our hearts. Thanks to the incredible efforts, 60 beautifully crafted boxes filled with love and essentials were prepared for the children aged 2 to 6. A huge thank you to everyone’s generous support in making this initiative possible.

Together, we’re creating smiles and building a brighter future for these young minds!

De Rustica Showcases a New Look!

Seasonal Greetings To All

RELATED POSTS

Open chat
Hello 👋
Can we help you?